Saturday 12 November 2011

Tydelik Verlig


Laat ek hierdie frustrasie van my sommer vroeg in ons gesels agter die rug kry. Ek is redelik bo aan die lys van lojale Suid Afrikaners. Ek is egter verward omtrent een vervelige, tog belangrike kwessie.  Ek verstaan nie swart Afrika politiek nie.  Ek glo ek is 'n Afrikaan. Sal nooit vrywillig hierdie vasteland verlaat nie. 18 000km deur Afrika met ons motorfiets, ek en die vroutjie, het my nog meer onseker gelaat. Wat 'n rustige, vredeliewende ervaring  het ons nie gehad nie.  As daar nie swart politiekuste in Afrika was nie, sou dit sekerlik 'n beter plek kon wees?
Hoe staan 'n Afrika land saam wanneer hul nasionale span die wereldbeker huis toe bring? Soos een man! Totdat die politiekuste ingryp en die afrigter afdank omdat sy velkleur nie so goed by Afrika pas nie. Watter ander rede kan dit nou wees? Hier wil ek nooit weg, nooit!  Altans, nie willekeurig nie.
Ek bly dom, ek verstaan nie Afrika politiek. Wie kan my help? Die voorbeelde van jul flaters is duidelik te sien by ons en ons bure. Nou toi toi julle vir presies wat julle weet nooit sal werk nie, nooit! Of het dit? Al ooit gehoor van 'n 100 000 000 doller geld noot?  Nog nie erg genoeg nie? Daar word toe nog 'n 100 000 000 doller noot gedruk, die keer met 'n vervaldatum.  Net langs ons! Gaan kyk self. Eidlik moet ek sê:  "Van 1 US tot 1 Rodesian doller na 1US tot 1biljoen Zim doller in 'n kort Swart Afrika (daar is 'n ander woord daarvoor) tydjie. 


 Ek wil jou die K-woord noem maar sal nie so laag daal nie. Ek haat jou nie, ek mag nie. Ek verstaan jou net nie. Kyk! Sien! Is julle gelukkig met die resultate van jul dade? Hoekom sien ek anders? Kom drink 'n kom bier saam met my en verduidelik asseblief. As ek nie "reg" gehelp word nie sal jy dom onnosel in my boeke bly. Jy wil my doodmaak? Jy toi-toi in die strate omdat jy nie verstraan hoekom jy nie mag skreeu "Kill the boer kill the farmer" nie. Watter gedeelte van jou eie kreut verstaan jy nie? Die "struggle" is oor. Vok jou! Ek is 'n boer, ek voorsien jou van jou daaglikse brood. Ek is so bly jy is "gefire" Julias. Ek is so bang jou opvolger is vlakker as jy.  Ek is tydelik verlig. Ek bly kwaad, ek verstaan nie!

"Our system is wekking very well"


To all my gentlemen black friends, sorry!
Waar is jy oom Nelson? Praat! Sê iets vir oulaas!
We love you tata Mandela. Klein Anna sal nog baie hoor van my (en ander) se respek vir jou. Viva! Viva Tata. Hamba Kahle:  Baas Jack

No comments:

Post a Comment